Die Een Man Kan-aksietoerusting

Description

Die Een Man Kan-aksietoerusting is ontwikkel deur die Sonke Geslagsgeregtigheidsnetwerk met steun van die Wes-Kaapse Kantoor van
die Premier, Direktoraat Maatskaplike Dialoë en Menseregte; die Wes-Kaapse Departement van Behuising en Plaaslike Regering; UNICEF; die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsfonds en die Internasionale Organisasie vir Migrasie.

Die Veldtog is ‘n vennootskap tussen Sonke Geslagsgeregtigheid en talle verskillende plaaslike, nasionale en internasionale organisasies.

In Suid-Afrika sluit veldtogvennote in: die Kantoor vir die Status van Vroue binne die Presidensie; die Nasionale Departement van Gesondheid; die Nasionale Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering; die Treatment Action Campaign; Soul City; People Opposed to Women Abuse; die Suid-Afrikaanse Sokkerspelersvereniging; die Ekumeniese Dienste vir Sosio-Ekonomiese Transformasie (ESSET); die RGN se Vaderskapprojek; Matchboxology; die Manstrust; Targeted AIDS Intervention; Hoop Wêreldwyd en PPASA.

development partners

Related Resources

Send this to a friend